uitgenooi na die troue van
rw
Ruan & Wanya
21
2024
Des
15H30
semi formeel
druk hier onder om te R.S.V.P
R.S.V.P asseblief voor of op
15 November 2024
ons liefdes
Verhaal
Ek was 16 hy 20 toe ons begin uitgaan. Ek het in ‘n klein plaas dorpie Coligny gewoon. Na ek Gr.11 kla gemaak het, het hy my Klerksdorp toe laat trek om my matriek by hom kom kla maak.
Ek het die ongelooflikste matriekafskeid gehad te danke aan hom en sy gesin.
10 May 2022 het ons in Nambia verloof geraak reg op die see dit was die mooiste dag van my lewe saam mense waarvoor ek omgeee.
En vandag reël ons troue na 8 jaar van saam wees.
Belangrike
Inligting
Ja julle kinders is enige tyd welkom!
Slegs as die uitnoding dit aandui!
Asseblief geen koelhouers van buite word toegelaat!
Ja daar sal ‘n kontant kroeg beskikbaar wees!
Akkommodasie
Lysie
Elke gas is verantwoordelik vir die boek van hulle eie akkommodasie!
Druk asb op die naam om die verblyf se webbled te sien!